Awards Unknown
I have no information on what awards (if any) this person received.
Please email any information you have on the awards of this person to John Dovey (john@justdone.co.za)
| Dedication | |||
| 31 years later and still that sad day's memories cannot be erased, rest in peace my friend. We will meet again. | |||
| Dedicated By |
Email Address |
Date Added | Gravatar |
| Willie Burger (PL SGT) | burgerwillie@telkomsa.net | 2008-09-18 22:06:58 | |
| Story | |||
An ex-colleague of mine told me a few years ago that he was on that train. I called him earlier today and without referring to the accident, asked him where he was on 25 March 1977. Het asked me "what time" and I said "about 02h00". He said "sitting upright in my train bunk at Keetmanshoop station." He is very creative with the pen and he and an excellent memory, being an ex history teacher. I asked him to send me a few notes. Unfortunately it's in Afrikaans and here it is:- Keetmanshoop - 25 Maart 1977Iets maak my wakker en ek trek my regop aan die *rand* van die boonste slaapbank in ons 6-man kompartement in die 4de wa van ons troeptrein wat na die grens op pad is * ons is almal van Regiment Westelike Provincie. Dis 02:10. Die volgende oomblik is daar *n slag en ons word almal geskud. Die ander 5 ouens val almal uit die slaapbanke en sommige word beseer toe hulle op die oopgeslaande tafel val. Almal hardloop uit na die perron en daar*s chaos. Willem (?) sit en huil op die perron. Ons hoor toe *n trein met 2 *units* en 25 oop trokke met tonne ystererts het in ons trein wat voor die stasie staan, teen *n effense helling afgekom en in ons vasgery. Die *units* is ontspoor en die 1ste wa ook, maar die 2de een het dwarsgedraai en die ander trein se een *unit* het regdeur *n kompartement gery. Vyf van ons manne is dood, terwyl die 6de een in daardie noodlottige kompartement sonder *n skrapie deur die venster geval het. Gary Bricknel * wat vir die WP krieket speel * is een van die oorledenes. Daar word vir volunteers gevra om die beseerdes te help en altesaam 90 manne word later na milit?re hospitale afgevoer. Twee RP*s met ammunisie word voor die telefoonhokkies op die perron staangemaak en beveel om enigeen wat 2 meter van die hokkies kom, te wond. Almal wil net teruggaan * land toe * maar kmdt Ivan Bester van die Paarl * ons bevelvoerder * s? later di? oggend dat ons voortgaan en gaan veg, en om 14:00 vertrek ons trein weer noorde toe. Heelwat van die waens is beskadig, maar hulle is intussen vervang. Willem herinner my later hoekom hy gehuil het en ek word koud. Ons was op Kaapstad in wa 1, maar *n halfuur voor ons sou vertrek, het een of ander offisier ges? ons 6 moes na wa 2 gaan, na die kompartement waar die 5 man gesterf het. Tien minute voor ons vertrek is ons weer aanges? om na wa 4 te gaan. Dit was nog nie ons tyd nie!" |
|||
| Added By | Email Address | Date Added | Gravatar |
| Francois Terblanche | Francois@drakenstein.gov.za | 2008-07-23 15:52:57 | |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Upload a new Image |
![South African Roll of Honour: View Person Information [Uys, H.J., Rfn] (1443)](assets/banner/view_person.png)


















