Welcome, Log in
Currency
All manufacturers A.J. Brooks Alex Fry Allan Jackman Ananais Laos André Bosman André Diedericks André Marx Andrea Fish Anitha Queck Ann Walton Anne Whittle Anthony Trethowan Ashraf Johaardien Astrid Dhillon At van Wyk Barrie Taylor Barry Fowler Belinda Esterhuizen BookSprint Brenda George Brian Connell Brian Locker Brian Snow Brigitte Liebenberg Chantelle Gradidge Charles G Dyer Charles Gordon Charlie Warren Charlotte Firbank-King Chas Lotter Chris Bennett Chris Cocks Clive Wilsworth Colyn Brookes Daan Fouche Danie van den Berg Daniel Joubert Dawn Hattingh Dean Roberts Deneys Reitz Denise Gitsham Diane Fisher Diane Medley Dick Lord Dieter Marzinger Donald Els Alanby Dudley Wall Ed Morrison Ed Tilston Edward Garner Elizabeth Grenfell Eric Harrison Eve Jenkin Ferdie Pieterse Frances Hunter Frank Nunes Frank Streek Frank van Vloten Frans Botes George Stegmann Georgina Thornell Geraint Jones Gerald Thompson Gert Hugo Gertrud Strauss Gina M. Hartoog Gladman Ngubo Graham Gillmore Granger Korff H.C. Armstrong Hannes Wessels Hazel Lodetti Helen Watson Howard Blight Isabel Hartman Isaiah Kipkirui Soy-Young Ivor Little J. Bothma J.R.T. Wood J.W. "Jim" Parker Jack Crutchley Jack Greeff Jannie Geldenhuys Jenny Seed Jessica Braid Jo Latimer John Bizzell John Dovey John McDermott Judith King Just Done Productions Karin Brammann Katherine Roberts Kelebogile Motshabi Kerry Jones Kevin J. Woods Kevin Mulligan Kim Wilmsen Kriben Pillay Kyra Ladysmith Museum Trust Lance Branquinho Laurika Harilal Leon Nel Lesley Thomson Leslie Noble Lindi Baird Mandy van Oudtshoorn Maria Kapatos Marjorie Matthews Mark McDonogh Marlene Roberts Martin R. Fisher Mary Perry Mathew Paul Meg Jordan Michael Cox Mike Hoare Mike Wood Monster Wilkins Nalini Sooknanan Naval Heritage Trust Neville Kitchin Nico van der Walt Noe Nhantumbo Norman Gilbert Pat Frow Pat Rundgren Paul Els Paul Schamberger Penelope van Maasdyk Peter Chapman Peter Frow Peter Hewitt Philip Venter Piet Swanepoel Prop Geldenhuys Renato Palmi Reneë Hope Rob Burrett Robert Frump Robin Lamplough Robyn Forster Roger Knowles Ron Selley Rona Marx Ronel Wood Sally Fletcher Sam Sterban Sandra Barnard Sean Burke Sherin Ahmed Shirley Bell Simon Norval Siyabonga Mkhize Sonja Kable Stella Hortop Steve Camp Steven Jackson Steven Webb Susan Marr Theo Oosthuizen Tony Geldenhuys W. Whittall, Lt Cmdr Walter Volker Wendy Wright Willem Steenkamp Zan E Zarco
Pat's autobiograp- hy has a description of ...
New York photojourna- list Katelyn Hillfox ...
Embroidered (subdued) badge ....
SADF army SANDF Badge embroidered Parabat War subdued Afrikaans Insignia
-- price: lowest first price: highest first name: A to Z name: Z to A in-stock first sort by
Lank, lank gelede het Son op die aarde gewoon. Al die diere moes vlug as Son nader kom, anders sou hulle tot swart as verbrand het in sy hitte. Iets moes gedoen word! Maar Luiperd se plan om van Son ontslae te raak, was ‘n groot fout….
Daar is ‘n engel in die hangkas in Jemma se kamer en sy het baie om te sê. die engel in die hangkas is ‘n pragtig geïllustreerde boek vir jonger kinders waarin ‘n meisiekind vir die eerste keer kennis maak met haar beskermengel.
Pitkos Padkos bevat 366 vertroostende, maar tegelyk selfondersoekende dagstukkies waarin die genade van ons Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees ryklik na vore kom.
Die storie gaan oor ‘n erg mishandelde 4 jaar oue seuntjie wat die lewe van sy pleegsorg ouers aangeraak het in die tydjie wat hy by hul was. Dit is geskryf deur ‘n Suid Afrikaanse pleegsorg ouer. Die boek boei die leser en neem jou deur die frustrasies, probleme , oorwinnings en hartseer wat DJ, sy moeder en pleegouers gely het.
Die skrywer kry dit reg om deur die gebruik van ou vergete Afrikaanse woorde, sowel as nuwe woorde, 'n komiese weergawe te gee aan insidente wat in sy lewe gebeur het, sowel as ou stories wat deur die volksmond versprei is.
Die lewe het vir Danny Bruwer ‘n draaibal geboul. Dit was nooit sy bedoeling om in ‘n piesang-republiek wat hewig in ‘n bevrydingsoorlog betrokke was, op te eindig nie. Inteendeel, hy was in sy gedagtes reeds op pad om die Ambassadeurskap in Australië op te neem toe dinge vir hom begin skeef loop het.
Hierdie boek gaan oor die “bos”, oorlog en ook mense. Dit vertel die storie van ʼn jong man wat in die laat 1980’s by die Suid-Afrikaanse Weermag vir diensplig aanmeld en neem die leser op ʼn kragtoer vanaf Basies en offisiersopleiding tot in die bosse van Namibië en Angola tydens die laaste gevegte van die Grensoorlog.
Hierdie boek is die eerste in ‘n reeks oor Oom Grompie, ‘n bejaarde pensionares wat vir alles – sy kinders en die lewe in die algemeen – kwaad is. ‘n Onverwagte besoeker bring vir hom ‘n boodskap. Oom Grompie leer hoe belangrik dit is om jou liefde vir dié waarvoor jy omgee, te toon.
Hierdie is ‘n versameling van nuusbriewe en stories wat die skrywer vir een jaar deel met sy vriende, kollegas en familie wat hom en sy gesin in moeilike tye getrou bystaan. Die leser sal soms ervaar hoe die skrywer stoei met homself, sy siekte, sy desperaatheid, vrese en sy omstandighede, maar telkens kom hy opnuut tot die besef dat sy heil slegs in God...
In haar eerste samevatting van gedigte, skets Rona Marx haar wêreld in eg-Afrikaans. Sommige woorde sal die leser byderwets vind, maar ander, amper-vergete woorde is afgestof en blink gepoets en gebruik op ‘n manier wat ons herinner aan die uitdrukkingskrag, die rondheid, die kreatiwiteit, van die Afrikaanse Taal.
This volume of poetry is written in both Afrikaans and English and reflects the passion with which the author embraces life and all it has to offer. Anyone who has visited or lived on the West Coast of South Africa, will enjoy her work. These poems are infused with the poet's love of the elements- the vibrancy and sense of living closer to nature.
Soldiers Verse: An Anthology of Poetry
items: 10 20 50 50
No products
Shipping R0.00 Total R0.00
Cart Check out
My wishlists
No new products at this time
All best sellers
All specials